Bybelverhale Vir Kinders Vol 1 (CD)

Renee Swarts
Bybelverhale vir Kinders – Volume 1 is die eerste CD in ’n reeks van verskeie volumes en bestaan uit 17 stories. Dit sluit in die skeppingsverhaal, Noag en die ark, Josef die dromer en vele meer. Die Bybelverhale word eenvoudig vertel sodat kinders dit maklik kan verstaan en aan die einde van die verhaal is daar ’n lessie of kort oorsig oor dit waarna hulle nou net geluister het. Elke verhaal het ook verskillende bygeluide wat die kinders laat skaterlag en op hierdie manier word kinders meer geleer oor God en die Bybel.