Algemeen

.

Delivery Time

Availability

  1. Herleef Psalms En Gesange (CD)
    CAMCD143160834
    Chris Chameleon
    'Daarom het ek besluit om 'n paar van my gunsteling psalms en gesange op te neem, nie net omdat hulle langsamerhand verdwyn uit ons algemene lofprysinge nie, nie net omdat ek nog altyd wou gehoor het hoe hulle sal klink wanneer ek hulle as ek hu.....

  2. Bybelverhale Vir Kinders Vol 2 (CD)
    CAMCD1431610808
    Renee Swarts
    Bybelverhale vir Kinders – Volume 2 is die tweede CD in die reeks en bestaan uit 17 stories. Dit sluit in Moses kry ’n baie belangrike werk,Simson oorwin die Filistyne, Samuel gaan woon by Eli en vele meer. Die Bybelverhale word eenv.....

  3. Ge-Anker (CD)
    CAMCD1431611348
    Danie Botha
    Hiedie produksie is weereens ’n bewys van die Here se goedheid! Die CD was glad nie beplan nie. Dit het net gebeur. Onverwags op ’n Woensdagaand het die Here agt liedere deur Danie se pen laat vloei en volg elkeen se melodie met die.....

  4. Elke Druppel Bloed (CD)
    CAMCD1431614486
    Danie Botha
    Kom besef opnuut dat jy môre in die gesig kan kyk omdat Jesus leef. Na drie-en-twintig jaar in die bediening    oorweldig die wonder van die evangelie Danie Botha steeds dag na dag. God se wysheid is vir die wêrel.....

  5. Prag Van Verskil (CD)
    CAMCD1431615070
    Neville D
    Ervaar die prag van verskil saam met Neville D. Prag van Verskil: Seisoen 2, is die tweede aflewering van die gospel kunstenaar en Dove Toekenning benoemde, Neville D. Seisoen 2 bestaan uit twee albums: ’n Afrikaans album getitel Prag Van.....

  6. OnsVader Volume 1 (CD)
    CAMCD937143036
    Oase Gemeente
    “Hoe selde hoor mens Afrikaanse lof en aanbidding met ‘n kraakvars klank? Baie selde!! Maar hierdie CD is presies dit…” sê Louis Brittz. Oase gemeente is ‘n voorloper in die ontwikkeling van Afrikaans lofprys.....

  7. OnsVader Volume 2 (CD)
    CAMCD937143043
    Oase Gemeente
    Vanaf die eerste Ons Vader album het ons besef dat lofprysing, wat geskryf is deur ons mense vir ons mense, ‘n baie groot impak op Oase Gemeente gehad het. Ons het nooit besef dat dit nasionaal en selfs internasionaal so invloed so hê.....

  8. Sal Dit Altyd Glo (CD)
    CAMCD937143203
    Danie Botha
    .....

  9. OnsVader Volume 3 (CD)
    CAMCD937143982
    Oase Gemeente
    In hierdie, die derde album van die OnsVader-reeks, het ons baie sterk ervaar om eerstens te fokus op die Drie-Eenheid van God.  Die lirieke is geweeg en gemeet om te pas by ons ervaring rondom die rol en funksie van die Vader, Seun en Heil.....

  1. Pages
  2. 1
  3. 2
Set Ascending Direction
per page