Afrikaans Music

.

Delivery Time

Availability

  1. Prag Van Verskil (CD)
    CAMCD1431615070
    Neville D
    Ervaar die prag van verskil saam met Neville D. Prag van Verskil: Seisoen 2, is die tweede aflewering van die gospel kunstenaar en Dove Toekenning benoemde, Neville D. Seisoen 2 bestaan uit twee albums: ’n Afrikaans album getitel Prag Van.....

  2. Bybelverhale Vir Kinders Vol 1 (CD)
    CAMCD1431608638
    Renee Swarts
    Bybelverhale vir Kinders – Volume 1 is die eerste CD in ’n reeks van verskeie volumes en bestaan uit 17 stories. Dit sluit in die skeppingsverhaal, Noag en die ark, Josef die dromer en vele meer. Die Bybelverhale word eenvoudig vertel sodat.....

  3. Zzzz Lulla-Baai: Ek Droom (CD)
    CAMCD143160781
    Zzzz Lulla-Baais
    Christelike Uitgewersmaatskappy en Christian Art stel met trots die Zzzz Lulla-reeks bekend. Die Zzzz Lulla-reeks is die geesteskind van bekroonde sanger-liedjieskrywer Heinz Winckler en sy vrou, Alette-Johanni. Die reeks bestaan uit 'n LullaByb.....

  4. Bybelverhale Vir Kinders Vol 2 (CD)
    CAMCD1431610808
    Renee Swarts
    Bybelverhale vir Kinders – Volume 2 is die tweede CD in die reeks en bestaan uit 17 stories. Dit sluit in Moses kry ’n baie belangrike werk,Simson oorwin die Filistyne, Samuel gaan woon by Eli en vele meer. Die Bybelverhale word eenv.....

  5. Ge-Anker (CD)
    CAMCD1431611348
    Danie Botha
    Hiedie produksie is weereens ’n bewys van die Here se goedheid! Die CD was glad nie beplan nie. Dit het net gebeur. Onverwags op ’n Woensdagaand het die Here agt liedere deur Danie se pen laat vloei en volg elkeen se melodie met die.....

  1. Pages
  2. 1
  3. 2
  4. 3
Set Ascending Direction
per page