OnsVader Volume 1 (CD)

Oase Gemeente

“Hoe selde hoor mens Afrikaanse lof en aanbidding met ‘n kraakvars klank? Baie selde!! Maar hierdie CD is presies dit…” sê Louis Brittz.
Oase gemeente is ‘n voorloper in die ontwikkeling van Afrikaans lofprysing en hulle wil met hierdie CD hulle musiek vir die hele land beskikbaar stel.
Van die snitte word reeds in gemeentes oor die land gesing en die musiek laat mens onmiddellik regop sit. Dis uitstekend geskryf, uitgevoer en opgeneem en behoort in elke Afrikaanse ‘worshiper’ se smaak te val.