OnsVader Volume 2 (CD)

Oase Gemeente

Vanaf die eerste Ons Vader album het ons besef dat lofprysing, wat geskryf is deur ons mense vir ons mense, ‘n baie groot impak op Oase Gemeente gehad het. Ons het nooit besef dat dit nasionaal en selfs internasionaal so invloed so hê nie.
Daarom is ons baie opgewonde oor ons tweede Ons Vader album.
Mag die Here hierdie projek gebruik tot eer van Sy Naam en help om jou aanbidding te verdiep.